| middelman [boodskap #146571] |
Di., 01 Oktober 2024 12:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24165 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
middelman
Afbreking: mid•del•man
Samestelling: middel + man
Selfstandige naamwoord: middelman
Meervoud: middelmanne
Betekenis:
• Persoon wat 'n transaksie (of ander bedrywigheid) tussen mense of groepe koördineer.
Gebruik:
• 'n Verkoopagent is die middelman tussen die produsent en die verbruiker.
Sinoniem:
• tussenpersoon
Vertaling:
Engels: middele man
Nederlands: middelman
Nota:
• Vir die rif in die middel van 'n grondpad, sien middelmannetjie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|