kankeragtig [boodskap #146517] |
Sun, 22 September 2024 18:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21084 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kankeragtig
Afbreking: kan•ker•ag•tig
Samestelling: kanker + -agtig
Byvoeglike naamwoord: kankeragtig
Attributief: kankeragtige
Betekenis:
• Wat soos kanker lyk, of die eienskappe van kanker het.
Gebruik:
• 'n Biopsie word gedoen op te bepaal of die gewas kankeragtig is.
Sinoniem:
• boosaardig
• kwaadaardig
Vertaling:
Engels: cancerous
Nederlands: kankerachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|