Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ampswoning
ampswoning [boodskap #146469] Ma, 16 September 2024 11:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ampswoning
Afbreking: amps•wo•ning
Samestelling: amp + -s- + woning


Selfstandige naamwoord: ampswoning
Meervoud: ampswonings

Betekenis:
• 'n Huis waarin iemand wat 'n bepaalde funksie beklee mag woon.

Gebruik:
• 'n Kasteel is die ampswoning van 'n koning.
• 'n Pastorie is die ampswoning van 'n predikant.

Vertaling:
Engels: official residence
Nederlands: ambtswoning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ternouernood
Volgende onderwerp: afkyk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 18 23:46:33 MGT 2024