Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kankervry
kankervry [boodskap #146420] Ma., 09 September 2024 19:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kankervry
Afbreking: kan•ker•vry
Samestelling: kanker + vry


Byvoeglike naamwoord: kankervry
Attributief: kankervrye

Betekenis:
• Sonder kanker.

Gebruik:
• Die onkoloog het die pasiënt kankervry verklaar.

Vertaling:
Engels: cancer free
Nederlands: kankervrij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: genesing
Volgende onderwerp: mosie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 09 10:02:13 UTC 2026