Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ortodonsie
ortodonsie [boodskap #146374] Wo, 04 September 2024 20:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ortodonsie
Afbreking: or•to•don•sie


Selfstandige naamwoord: ortodonsie
Meervoud:

Betekenis:
• Afdeling van die tandheelkunde wat kyk na die stand van die tande in die mond en onreëlmatig groeiende tande regbuig.

Gebruik:
• 'n Spesialis in ortodonsie word 'n ortodontis genoem.

Verwant:
• ortodontis
• ortodonties

Vertaling:
Engels: orthodontics
Nederlands: orthodontie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betreding
Volgende onderwerp: opsê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 07:23:58 MGT 2024