Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snuistery
snuistery [boodskap #146372] Wo, 04 September 2024 18:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
snuistery
Afbreking: snuis•te•ry


Selfstandige naamwoord: snuistery
Meervoud: snuisterye
Verkleinwoord: snuisterytjie
Meervoud van verkleining: snuisterytjies

Betekenis:
• 'n Klein voorwerp van weinig waarde.

Gebruik:
• Stop gerus by die padstal om allerhande lekkernye en snuisterye te koop.

Sinoniem:
• fieterjasie
• kleinigheid
• soewenier
• tierlantyntjie
• weeldeartikel

Afgelei:
• snuisterywinkel

Vertaling:
Engels: novelty, knick-knack, gimcrack
Nederlands: snuisterij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kraakbeen
Volgende onderwerp: betreding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 07:24:43 MGT 2024