Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Suid-Korea
Suid-Korea [boodskap #146198] Sa, 17 Augustus 2024 18:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Suid-Korea
Afbreking: Suid-Ko•re•a
Samestelling: Suid + Korea


Pleknaam: Suid-Korea

Betekenis:
• 'n Land in Oos-Asië op die suidelike deel van die Koreaanse Skiereiland.

Gebruik:
• Seoel aan die Hanrivier is Suid-Korea se hoofstad en grootste metropolitaanse gebied.

Verwant:
• Noord-Korea

Vertaling:
Engels: South Korea
Nederlands: Zuid-Korea

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lysterbessie
Volgende onderwerp: agthoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 03:11:54 MGT 2024