Tuis » Taal » Woordeboek » boorgatwater
boorgatwater [boodskap #146171] |
Thu, 15 August 2024 19:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20968 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boorgatwater
Afbreking: boor•gat•wa•ter
Samestelling: boorgat + water
Selfstandige naamwoord: boorgatwater
Meervoud: –
Betekenis:
• Ondergrondse water wat uit 'n boorgat gepomp is.
Gebruik:
• Ontleed jou boorgatwater voordat jy dit vir menslike gebruik of vir veesuiping gebruik.
Sinoniem:
• grondwater
Vertaling:
Engels: borehole water
Nederlands: water uit het boorgat, boorwater
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Mon Jan 06 09:42:12 UTC 2025
|