Re: Normale gedrag [boodskap #19113 is 'n antwoord op boodskap #18798] |
Wo, 11 November 1998 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in message ...
> In plaas daarvan het hulle maar stil gesit
> en Verwoerd het sy flikkers gegooi by die
> "kafferhaters" -
Interessant genoeg - die ergste kafferhaters het juis die Sappe ondersteun -
Jan Smuts se party, onthou, wat geglo het in "baasskap" (the white man's
burden, onthou?). Hulle was hoegenaamd nie te vinde vir hierde soetsappige
idees van "ontwikkeling" wat Verwoerd gesnous het nie. Dis veral hulle wat
in die KP ge-eindig het.
Vriendelike groete, Leendert
|
|
|