Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Normale gedrag
Re: Normale gedrag [boodskap #19113 is 'n antwoord op boodskap #18798] Wo, 11 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...

> In plaas daarvan het hulle maar stil gesit
> en Verwoerd het sy flikkers gegooi by die
> "kafferhaters" -

Interessant genoeg - die ergste kafferhaters het juis die Sappe ondersteun -
Jan Smuts se party, onthou, wat geglo het in "baasskap" (the white man's
burden, onthou?). Hulle was hoegenaamd nie te vinde vir hierde soetsappige
idees van "ontwikkeling" wat Verwoerd gesnous het nie. Dis veral hulle wat
in die KP ge-eindig het.

Vriendelike groete, Leendert
Vorige onderwerp: verhalen en gedichten
Volgende onderwerp: Van Bees aan die tannie met die kristalbal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 20 15:00:06 MGT 2024