| verruil [boodskap #145969] |
So., 28 Julie 2024 11:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24217 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verruil
Afbreking: ver•ruil
Samestelling: ver- + ruil
Werkwoord: verruil
Verlede tyd: het verruil
Betekenis:
• Om die een ding vir 'n ander te ruil.
Gebruik:
• Hy het ou klere vir kos verruil.
Sinoniem:
• inruil
• omruil
• omskakel
• uitruil
• uitwissel
• vervang
• verhandel
• verwissel
• wissel
Afgelei:
• verruilbaar
• verruiling
Vertaling:
Engels: to exchange, trade, barter, swop, interchange
Nederlands: verruilen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|