Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drein
drein [boodskap #145901] Di, 23 Julie 2024 19:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20120
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drein
Afbreking: drein


Selfstandige naamwoord: drein
Meervoud: dreine, dreins
Verkleinwoord: dreintjie
Meervoud van verkleining: dreintjies

Betekenis:
• 'n Pyp of sloot om afvalwater weg te lei.

Gebruik:
• Die drein is al weer verstop.

Sinoniem:
• riool
• stormwatersloot
• uitloop

Hiponiem:
• stormwaterdrein

Afgelei:
• dreingat
• dreinpyp

Verwant:
• dreineer
• dreinering

Vertaling:
Engels: drain
Nederlands: drein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: babaseun
Volgende onderwerp: terugpraat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 04:41:32 MGT 2024