Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skematies
skematies [boodskap #145897] Ma, 22 Julie 2024 17:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20120
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skematies
Afbreking: ske•ma•ties
Samestelling: skema + -ties


Byvoeglike naamwoord: skematies
Attributief: skematiese

Betekenis:
• Wat oorsigtelik (in breë trekke) voorgestel is, dikwels met 'n figuur of skets.

Gebruik:
• Figuur 1 gee 'n skematiese voorstelling van die waterkringloop.

Sinoniem:
• diagrammaties
• oorsigtelik
• sketsmatig
• vereenvoudig

Afgelei:
• skematiseer

Vertaling:
Engels: schematic
Nederlands: schematisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bybetekenis
Volgende onderwerp: waterkringloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 04:42:36 MGT 2024