Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wanbegrip
wanbegrip [boodskap #145894] Ma, 22 Julie 2024 15:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20120
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wanbegrip
Afbreking: wan•be•grip
Samestelling: wan- + begrip


Selfstandige naamwoord: wanbegrip
Meervoud: wanbegrippe

Betekenis:
• 'n Verkeerde of dwase begrip.

Gebruik:
• Dat alkohol mense meer sosiaal en uitgesproke maak, is 'n totale wanbegrip.

Sinoniem:
• dwaalbegrip
• illusie
• misrekening
• mistasting
• misverstand
• onjuistheid
• vergissing
• waan
• wanopvatting

Vertaling:
Engels: misconception, false notion, mistaken idea
Nederlands: wanbegrip

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitsmyter
Volgende onderwerp: reukweerder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 04:50:45 MGT 2024