Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sêding
sêding [boodskap #145884] So, 21 Julie 2024 09:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20112
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sêding
Afbreking: sê•ding
Samestelling: sê + ding


Selfstandige naamwoord: sêding
Meervoud: sêdinge, sêgoed
Verkleinwoord: sêdingetjie
Meervoud van verkleining: sêdingetjies

Betekenis:
• Iets wat iemand sê.

Gebruik:
• Haar geliefde sêding was: "Dit laat jou dink, nè!"

Sinoniem:
• gesegde
• epigram
• idioom
• kwinkslag
• uitdrukking
• woordspeling

Vertaling:
Engels: saying, wisecrack
Nederlands: gezegde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedagtegang
Volgende onderwerp: toneelspeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 06 09:03:39 MGT 2024