Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opduik
opduik [boodskap #145880] So, 21 Julie 2024 08:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20112
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opduik
Afbreking: op•duik
Samestelling: op + duik


Werkwoord: duik op, opduik
Verlede tyd: het opgeduik

Betekenis:
• Om na bo die watervlak te bring.
• (figuurlik) Om skielik te voorskyn te kom.

Gebruik:
• Hy duik verlore skatte uit die see op.
• 'n Geleentheid het opgeduik en sy het dit aangegryp.

Sinoniem:
• gebeur
• opdaag
• opdoem
• opkom
• oprys
• plaasvind
• uitspring
• verskyn
• voordoen
• voorval

Vertaling:
Engels: to emerge, come to the surface
Nederlands: opduiken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitmergelend
Volgende onderwerp: terugkyk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 06 09:13:51 MGT 2024