Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afbeweeg
afbeweeg [boodskap #145870] Sa, 20 Julie 2024 09:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20112
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afbeweeg
Afbreking: af•be•weeg
Samestelling: af + beweeg


Werkwoord: afbeweeg, beweeg af
Verlede tyd: het afbeweeg

Betekenis:
• Om na 'n laer plek te beweeg.
• Om verder weg te beweeg.

Gebruik:
• Die vog wat afbeweeg verkoel en kondenseer om reën te vorm.
• Almal staar na die vrou wie met 'n klik-klak geluid van haar skoene in die straat afbeweeg.

Sinoniem:
• afrol
• afskuif
• afvloei
• neerdaal

Antoniem:
• opbeweeg

Vertaling:
Engels: to move down
Nederlands: naar beneden bewegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: modderstorting
Volgende onderwerp: kondenseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 06 09:07:25 MGT 2024