Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » innominaat
innominaat [boodskap #145867] Sa, 20 Julie 2024 08:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20112
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
innominaat
Afbreking: in•no•mi•naat


Byvoeglike naamwoord: innominaat
Attributief: innominate

Betekenis:
• (ongewoon) Wat nie 'n naam het nie; nie benoem of geklassifiseer is nie.

Gebruik:
• Die advokaat het beswaar aangeteken omdat die misdryf innominaat was.

Sinoniem:
• naamloos
• onbenoem

Afgelei:
• innominaatkontrak

Vertaling:
Engels: innominate
Nederlands: innominaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: affekteer
Volgende onderwerp: staatsmedia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 06 08:56:56 MGT 2024