kwintet [boodskap #145817] |
Wed, 10 July 2024 10:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwintet
Afbreking: kwin•tet
Selfstandige naamwoord: kwintet
Meervoud: kwintette
Betekenis:
• 'n Strofe met vyf versreёls.
• 'n Groep van vyf musikante, of 'n musiekstuk wat vir vyf musikante geskryf is.
• Enige ander groepering van vyf dinge of vyf persone.
Gebruik:
• Strofe twee van die gedig is 'n kwintet.
• Ek was veral beïndruk met die kwintet wat so pragtig gesing het.
Vertaling:
Engels: quintet
Nederlands: kwintet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|