Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herhalend
herhalend [boodskap #145799] Ma., 08 Julie 2024 10:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herhalend
Afbreking: her•ha•lend
Samestelling: herhaal + -end


Byvoeglike naamwoord: herhalend
Vergrotende trap: herhalender
Oortreffende trap: herhalendste
Attributief: herhalende
Partitief: herhalends

Betekenis:
• Wat oor en oor herhaal.

Gebruik:
• Die bedrag word maandeliks met 'n herhalende betaling vereffen.

Sinoniem:
• frekwentatief
• iteratief
• repetend
• periodies
• periodiek
• pleonasties
• seisoenaal
• toutologies

Vertaling:
Engels: repeating, recurring
Nederlands: herhalend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van herhaal.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: omvat
Volgende onderwerp: dokumenteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 23:08:20 UTC 2025