Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beginner
beginner [boodskap #145756] Ma, 01 Julie 2024 08:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beginner
Afbreking: be•gin•ner
Samestelling: begin + -er


Selfstandige naamwoord: beginner
Meervoud: beginners
Verkleinwoord: beginnertjie
Meervoud van verkleining: beginnertjies

Betekenis:
• Iemand wat onlangs met iets begin het en nog nie ervare is nie.
• Iemand wat iets nuuts begin.

Gebruik:
• Hy speel nogal goeie tennis vir 'n beginner.
• Ek is nie die beginner van hierdie onderwerp op die forum nie, net 'n deelnemer.

Sinoniem:
• amateur
• beginneling
• debutant
• groentjie
• haas
• leek
• leerling
• nuweling
• onervarene
• rekruut
• rofie
• aanvanger
• grondlegger

Afgelei:
• beginnerskursus
• beginnersles

Vertaling:
Engels: beginner, newcomer, novice, freshman; initiator
Nederlands: beginner

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gholfstok
Volgende onderwerp: uiteenloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 10:31:10 MGT 2024