Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kru
- kru [boodskap #145536] Tue, 11 June 2024 09:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kru
Afbreking: kru


Byvoeglike naamwoord: kru
Vergrotende trap: kruer
Oortreffende trap: kruuste
Attributief: kru

Betekenis:
• Wat onbeskaaf en onvanpas is.

Gebruik:
• Ek is moeg vir al sy kru grappe.

Sinoniem:
• afstootlik
• barbaars
• grof
• kras
• onafgewerk
• onbehoorlik
• onbeskaamd
• onfatsoenlik
• onfyn
• onparlementêr
• onverfynd
• smaakloos
• plat
• vulgêr

Afgelei:
• kruheid

Vertaling:
Engels: crude, vulgar, harsh
Nederlands: ruw, grof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soustrein
Volgende onderwerp: beesmis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:41:47 UTC 2025