Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Stille nag se woorde in Duits?
|
|
|
|
|
Re: Stille nag se woorde in Duits? [boodskap #18617 is 'n antwoord op boodskap #18581] |
Tue, 27 October 1998 00:00   |
Thorsten Müller
Boodskappe: 103 Geregistreer: July 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
rana wrote:
>
> Kan iemand dalk help?
> En ook die woorde van O Tannenbaum.
Sover ek dit kan onthou...
Stille Nacht, heilige Nacht,
alles schläft, einsam wacht
nur das traute hochheilige Paar,
holder Knabe im lockigen Haar,
schläft in himmlischer Ruh',
schläft in himmlischer Ruh'.
---
O Tannenbaum, o Tannenbaum,
wie grün sind deine Blätter.
Du blühst nicht nur zur Sommerszeit,
nein, auch im Winter, wenn es schneit.
O Tannenbaum, o Tannenbaum,
wie grün sind deine Blätter.
As jy meer wil weet sal ek nakyk, ek is seker dat ons hier 'n boek met Duitse
volksliedjies het. Die bostaande is alles wat ek op die oomblik kan onthou.
Groete,
Thorsten
|
|
|
|
|
|
|
Re: Stille nag se woorde in Duits? [boodskap #18902 is 'n antwoord op boodskap #18581] |
Wed, 04 November 1998 00:00  |
Thorsten Müller
Boodskappe: 103 Geregistreer: July 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
rana wrote:
>
> Wat van die woorde van 'My vader was 'n musikant' in Duits?
> En/of Die Lorelei? Enige ander baie eenvoudige Duitse liedere,
> geskik vir beginner sprekers?
Jammer! Hierdie plasing het ook eers vandag hier aangekom. Moenie dink dat ek
geen antwoord gee nie.
Ek sal môre nakyk of ek die woorde van dié liedere kan vind, eintlik hou ek
meer van "Rock" en soortgelyke style. Daarom enthou ek net hierdie (van 'Loreley'):
Ich weiß nicht, was soll es bedeuten,
daß ich so traurig bin.
Ein Märchen aus uralten Zeiten
das geht mir nicht aus dem Sinn (?)
Toe ek in London was en bo op die "tower bridge" gegaan het, het ek 'n ou man
ontmoet wat my gevra het waarvandaan ek kom. Toe ek gesę het dat ek duits is,
het hy begin sing: "Ich weiß nicht, was soll es bedeuten..."
Die ou Engelsman het die lied se woorde beter onthou as ek. Sies! :-)
Terloops... die "Loreley" is vandag 'n bekende toeriste-attraksie in die
omgewing waar ek woon.
Groete,
Thorsten
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Feb 23 14:01:00 UTC 2025
|