Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » waarskuwing aan johan
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18864 is 'n antwoord op boodskap #18455] Di, 03 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
cafe wrote in message ...
> Johan Vermaak beantwoord, vanaf 'n Internet Cafe...

> Die "Mutch Deformed Church", met sy skuld gevoel komplekse degenereer die
> samelewing - jy is in sonde ontvang en gebore, vol sonde is jy, en jou
> beste werke is vol sonde. En vier die filosie eis hulle 10% van jou bruto
> inkomste. Lees Malle Agie 3 vers 6. Totale gemors. Verwronge persepsie. In
> die werklikheid het 'n mens elke komende sekonde 'n keuse - selfde, beter
> of swakker. New Age het my gehelp om te verbeter. Na die ewebeeld van God
> waanvan ons almal geskape is. Nie beter as God nie. Beter as wat die
> telogie wil he jy moet wees. En dan wil hulle jou verneder deur van jou
> verwag om te se jy is skuldig. Verdomp. Jy is so geskape.

En vervolg:

> Ons moet leer om saam met mekaar in Vrede te leef. En
> mekaar se opinies te respekteer. Ons is almal verskillende kleure van
> dieselfde diamant.

Verbeel ek my, of weerspreek die verdoemenins wat in die eerste paragraaf
uitgespreek word die mooi sentimente in die tweede paragraaf?

Of moet ons net die opinies van sommige onder ons respekteer?

> So, mag ek maar now in SA bly? Wel ek bly in elk geval hier. Ek vra nie
> julle toestemming nie. Onthou altyd - as ek kan verander, kan almal.

Die implikasie hier is dat slegs mense wat "verander" se opinies respek
waardig is. Ek het 'n probleem daarmee.

> Wees
> meer inklusief, nie eksklusief nie. Ondersteun. Of ander is dit die Regses
> wat julle van apartheid kan beskuldig.

Amen.

Groete, Leendert
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18865 is 'n antwoord op boodskap #18455] Di, 03 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On Sun, 01 Nov 1998 14:49:51 +0200, lou wrote:
>
> >
>> Lekker ou selektiewe snip ne'?>>
>
> En jy se jy het logika "op universiteit geswot" !!!!

Nee, maar ek het die klasse bygewoon. Maar duidelik het jy nie.
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18866 is 'n antwoord op boodskap #18455] Di, 03 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...
> On Sat, 31 Oct 1998 07:17:03 GMT, oos...@geocities.com wrote:
>
>  skelm julle
>> tweetjies?
>>
>> Soos ek in antwoord op Leswin getoon het, het lou ook gewys op 'n ander
>> alternatief wat vir hom beskikbaar was, benewens die intimidasie wat Leswin
>> gekies het - om die punt te debatteer.>>
>
> Die ou NP politici het ook altyd op daai een teruggeval: "Ek was uit
> konteks aangehaal". Enm gewoonlik was hulle nie.
>
> Lou se aanhaling weerspieel die konteks.
> Jy waffle .

En wat was lou se aanhaling?

Vriendelike groete, Leendert
Vorige onderwerp: Re: Namibia und WanderVögeln
Volgende onderwerp: Namibia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 17:01:32 MGT 2024