Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onwelvarend
onwelvarend [boodskap #145302] Ma., 20 Mei 2024 15:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onwelvarend
Afbreking: on•wel•va•rend
Samestelling: on- + welvarend


Byvoeglike naamwoord: onwelvarend
Attributief: onwelvarende
Partitief: onwelvarends

Betekenis:
• Wat nie welvarend is nie.

Gebruik:
• 'n Groot deel van die gemeente was betreklik onwelvarend.

Sinoniem:
• arm
• ongegoed

Antoniem:
• welvarend

Vertaling:
Engels: unprosperous
Nederlands: onwelvarend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongehoorsaam
Volgende onderwerp: steriel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 21:08:41 UTC 2026