Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Uganda
Uganda [boodskap #145191] Wo., 08 Mei 2024 19:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Uganda.
Kaart van Uganda.
Uganda se vlag.
Uganda se vlag.
Uganda
Afbreking: U•gan•da


Pleknaam: Uganda

Betekenis:
• 'n Land in Afrika aan weerskante van die ewenaar, amptelik die Republiek Uganda.

Gebruik:
Uganda word deur Kenia, Suid-Soedan, die Demokratiese Republiek van die Kongo, Rwanda en Tanzanië begrens.

Wisselvorm:
• Oeganda (verouderd)

Afgelei:
• Ugandees
• Ugandese

Vertaling:
Engels: Uganda
Nederlands: Oeganda

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vervolgens
Volgende onderwerp: hernoem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 09:08:42 UTC 2025