Tuis » Taal » Woordeboek » rondstaan
rondstaan [boodskap #144746] |
Sun, 03 March 2024 09:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21035 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rondstaan
Afbreking: rond•staan
Samestelling: rond + staan
Werkwoord: staan rond, rondstaan
Verlede tyd: het rondgestaan
Betekenis:
• Om sonder 'n spesifieke doel êrens te staan.
Gebruik:
• Omtrent vyfuur gaan hy uit en kry ander wat daar rondstaan, en hy sê vir hulle: 'Waarom staan julle heeldag werkloos hier rond?' [Matteus 20:6]
Sinoniem:
• leeglê
• leegloop
• luier
• rondhang
• uithang
Vertaling:
Engels: to stand around
Nederlands: rondhangen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Tue Jan 14 14:41:02 UTC 2025
|