Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Daniel Francois Malan
Re: Daniel Francois Malan [boodskap #18146] |
Mon, 05 October 1998 00:00  |
Leon du Plessis
Boodskappe: 14 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Neels Kriek wrote in article
... met verwysing na 'n onskuldige ou
kiwitjie se versoek om inligting oor D F Malan:
> 3 Easy steps to get this information:
>
> 1. Go to your local library.
> 2. Use catalog to locate books.
> 3. Read them.
>
> Hope this helps
>
As 'n nederige student van die kuns van sarkasme lig ek my hoed hoog vir
die puik stukkie werk hierbo. Wonder net of dit rerig nodig was
|
|
|
|
|
Re: Daniel Francois Malan [boodskap #18419 is 'n antwoord op boodskap #18146] |
Mon, 19 October 1998 00:00  |
Neels Kriek
Boodskappe: 29 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hmmmmmmmm hoe bloos ek dan nou so bloed rooi oor hierdie ou glipsie. Nee
ongelukkig het ek nie gesien die plaser is in NZ nie. My sincere apologies
Kim. Ja dit kom nou daarvan as ek plasings net so half half lees nè
Neels
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:03:32 UTC 2025
|