Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Oor Michael Moore
Oor Michael Moore [boodskap #2706] |
Sun, 12 October 2003 19:53  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Katryn, het jy al Michael Moore se nuwe boek "Dude where's my country" gelees?
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
Re: Oor Michael Moore [boodskap #2743 is 'n antwoord op boodskap #2734] |
Thu, 16 October 2003 20:39  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
N7470 wrote:
> Verskoon dat ek hier "inchip" maar dis ietwat op die selfde trant. As
> julle lekker wil lag (of huil) luister na die NPR onderhoud (Fresh Air)
> met Bill O'Reilly. Al Franken kom nogal baie ter sprake tydens die
> onderhoud.
Ek het die hele ding nou net klaar geluister. Daardie mansmens maak
my rerig siek...SIEK. Gisteraand was hy ook op Jay Leno. 'n Regte
boelie.
> Vir die rekord. Ek dink Terry Gross is bietjie van lyn af tydens die
> onderhoud, maar dit is tog goed om te hoor hoe O'Reilly homself in die
> voet skiet.
Hy het haar omtrent gehamer met sy tipiese veragtelike bulderende
histerie hier teen die einde. As dit ek was, was ek in trane, hoor.
Ek dink sy het haarself goed gehandhaaf onder die omstandighede. Die
onbeskofte boelie! :-(
Al Franken is 'n kodmediant en satirist uit die boonste rakke, maar
die dinge wat hy in sy boek "liars" kwytraak is raakgevat, en goed
nagevors met feite en bewyse.
Terloops, ek sien hy verwys in sy boek na LexusNexus. Het jy of
iemand anders wat hier lees dit ooit al gebruik? Dit lyk asof mens
moet betaal om dit te kan gebruik?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:44:19 UTC 2025
|