Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ervarenheid
ervarenheid [boodskap #143545] Vr., 20 Oktober 2023 11:59
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24233
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ervarenheid
Afbreking: er•va•ren•heid
Samestelling: ervare + -n- + -heid


Selfstandige naamwoord: ervarenheid
Meervoud: ervarenhede

Betekenis:
• Die toestand van ervare wees.

Gebruik:
• Die man se rype ervarenheid kan is sy werk gesien word.

Sinoniem:
• bedrewenheid
• bekwaamheid
• geskooldheid
• kundigheid
• senioriteit
• wysheid

Antoniem:
• onervarenheid

Vertaling:
Engels: experience
Nederlands: ervarenheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfdienend
Volgende onderwerp: voorsorgmaatreël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 16:11:49 UTC 2025