Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lyksak
lyksak [boodskap #143496] So., 15 Oktober 2023 09:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lyksak
Afbreking: lyk•sak
Samestelling: lyk + sak


Selfstandige naamwoord: lyksak
Meervoud: lyksakke
Verkleinwoord: lyksakkie
Meervoud van verkleining: lyksakkies

Betekenis:
• Sak waarin 'n persoon ná sy afsterwe geplaas word.

Gebruik:
• Die liggaam is op 'n trollie uitgestoot en die lyksak is vir uitkenning oopgemaak.

Vertaling:
Engels: body bag
Nederlands: lijkenzak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nadoods
Volgende onderwerp: opswel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 19:39:29 UTC 2026