Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buierigheid
buierigheid [boodskap #143031] Do., 31 Augustus 2023 07:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
buierigheid
Afbreking: bui•e•rig•heid
Samestelling: buierig + -heid


Selfstandige naamwoord: buierigheid
Meervoud: buierighede

Betekenis:
• Die toestand van buierig en humeurig wees.

Gebruik:
• 'n Goeie oefensessie sal jou help om van jou buierigheid ontslae te raak.

Sinoniem:
• humeurigheid
• wispelturigheid

Vertaling:
Engels: moodiness
Nederlands: humeurigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inflammasie
Volgende onderwerp: prostaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 21:09:44 UTC 2025