| kokaïne [boodskap #142445] |
Wo., 05 Julie 2023 17:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Verpakte kokaïne vir die swartmark.
kokaïne
Afbreking: ko•ka•ï•ne
Selfstandige naamwoord: kokaïne
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Pynstillende verdowingsmiddel, gemaak van die blare van die kokaplant.
Gebruik:
• 'n Man is op die lughawe gearresteer nadat hy met kokaïne in sy tas betrap is.
Wisselvorm:
• kokaïen
Sinoniem:
• bensoïelmetielekgonien
Hiperoniem:
• alkaloïed
• pynstiller
• verdowingsmiddel
Vertaling:
Engels: cocaine
Nederlands: cocaïne
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|