| bemagtiging [boodskap #142341] |
Wo., 28 Junie 2023 10:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bemagtiging
Afbreking: be•mag•ti•ging
Samestelling: bemagtig + -ing
Selfstandige naamwoord: bemagtiging
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling van bemagtig, om mag en vermoë te kry of aan ander te gee.
Gebruik:
• Hoekom is ekonomiese bemagtiging gebaseer op ras en nie op armoede nie?
Vertaling:
Engels: empowerment
Nederlands: bemachtiging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|