| endelderm [boodskap #142093] |
Sa., 10 Junie 2023 10:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24172 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nommer 6 is die dikderm, 7 is die endelderm en 8 is die anus.
endelderm
Afbreking: en•del•derm
Samestelling: endel + derm
Selfstandige naamwoord: endelderm
Meervoud: endelderms
Verkleinwoord: endeldermpie
Meervoud van verkleining: endeldermpies
Betekenis:
• Die laaste, nouer gedeelte van die dikderm wat in die anus eindig.
Gebruik:
• Afvalstowwe versamel in die endelderm voordat dit uitgeskei word.
Sinoniem:
• endelderm
• nersderm
Vertaling:
Engels: rectum
Nederlands: endeldarm, aarsdarm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|