| wok [boodskap #141607] |
Sa., 22 April 2023 19:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Wok.
wok
Afbreking: wok
Selfstandige naamwoord: wok
Meervoud: wokke, woks
Betekenis:
• 'n Bolvormige ysterpan, veral vir die bereiding van Oosterse geregte.
Gebruik:
• 'n Wok is dieper as 'n gewone pan en word hoofsaaklik vir roerbraai gebruik.
Vertaling:
Engels: wok
Nederlands: wok, wadjan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|