Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mapstieks
mapstieks [boodskap #141520] Sa., 08 April 2023 17:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mapstieks
Afbreking: map•stieks


Tussenwerpsel: mapstieks

Betekenis:
• Uitroep van verbasing.

Gebruik:
Mapstieks, maar die kos is lekker!

Sinoniem:
• genade
• goeiste
• maggies
• magistraat
• mensig

Afgelei:
• allamapstieks

Vertaling:
Engels: by Jove! my goodness!
Nederlands: lieve hemel! goeie genade! allemensen!

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wildewragtig
Volgende onderwerp: bevries
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 22:31:55 UTC 2025