Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vermorsing
vermorsing [boodskap #141397] Sa, 25 Maart 2023 18:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vermorsing
Afbreking: ver•mor•sing
Samestelling: vermors + -ing


Selfstandige naamwoord: vermorsing
Meervoud: vermorsings

Betekenis:
• Die handeling van vermors (onoordeelkundig gebruik, of verlore laat gaan).

Gebruik:
• Die vermorsing van kos is 'n wêreldwyd ernstige probleem.

Spreekwoord:
• Vandag vermorsing, môre verknorsing. [As jy nie spaarsaam te werk gaan nie, het jy môre niks nie.]

Sinoniem:
• morsery
• verkwisting
• verspilling

Antoniem:
• besparing

Hiponiem:
• tydvermorsing

Vertaling:
Engels: wastage, squandering
Nederlands: vermorsing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teweegbring
Volgende onderwerp: bespaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:38:45 MGT 2024