Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paneelbord
paneelbord [boodskap #141392] Sa, 25 Maart 2023 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
paneelbord
Afbreking: pa•neel•bord
Samestelling: paneel + bord


Selfstandige naamwoord: paneelbord
Meervoud: paneelborde
Verkleinwoord: paneelbordjie
Meervoud van verkleining: paneelbordjies

Betekenis:
• 'n Bord met instrumente en kontroles vanwaar iets gemonitor en beheer word.

Gebruik:
• Daar is rooi liggies op die motor se paneelbord.

Sinoniem:
• beheerpaneel
• instrumentbord
• instrumentpaneel

Vertaling:
Engels: dashboard
Nederlands: instrumentenpaneel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: piepklein
Volgende onderwerp: klipmossel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:41:11 MGT 2024