| mev. [boodskap #141322] |
Vr., 17 Maart 2023 18:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mev.
Afbreking: mev.
Afkorting: mev.
Betekenis:
• Afkorting vir mevrou(e).
Gebruik:
• Baie geluk aan mev. Van der Merwe wat vandag verjaar.
Verwant:
• me.
• mej.
• mnr.
Vertaling:
Engels: missus, mistress, Mrs.
Nederlands: mevrouw, mevr.
Nota:
• Wanneer 'n vrou se huwelikstatus onbekend is, gebruik die neutrale afkorting "me."
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|