| ossikel [boodskap #141279] |
Sa., 11 Maart 2023 16:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24268 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ossikel
Afbreking: os•si•kel
Selfstandige naamwoord: ossikel
Meervoud: ossikels
Verkleinwoord: ossikeltjie
Meervoud van verkleining: ossikeltjies
Betekenis:
• 'n Klein beentjie of ander beenagtige struktuur.
Gebruik:
• Die inkus is een van die drie ossikels van die oor.
Sinoniem:
• beentjie
Hiponiem:
• gehoorbeentjie
Vertaling:
Engels: ossicle
Latyn: ossicula
Nederlands: beentje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|