Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roofkopie
roofkopie [boodskap #141238] Sa, 04 Maart 2023 18:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
roofkopie
Afbreking: roof•ko•pie
Samestelling: roof + kopie


Selfstandige naamwoord: roofkopie
Meervoud: roofkopieë

Betekenis:
• 'n Onwettige afskrif of reproduksie van 'n fliek, liedjie, e-boeke, program, ens.

Gebruik:
Roofkopieë skend outeursreg, ontneem die skeppers daarvan van 'n inkomste en ontmoedig die vervaardiging van topgehalte produkte.

Sinoniem:
• swartkopie

Vertaling:
Engels: illegal copy, pirated copy
Nederlands: illegale kopie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: danklied
Volgende onderwerp: nooiensvan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:47:42 MGT 2024