Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorwaarde
voorwaarde [boodskap #141037] So, 05 Februarie 2023 11:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorwaarde
Afbreking: voor•waar•de
Samestelling: voor + waarde


Selfstandige naamwoord: voorwaarde
Meervoud: voorwaardes
Verkleinwoord: voorwaardetjie
Meervoud van verkleining: voorwaardetjies

Betekenis:
• 'n Eis waaraan voldoen moet word om iets anders geldig te maak.

Gebruik:
• Jy mag uitgaan vanaand, op voorwaarde dat jy voor tien tuis sal wees.

Sinoniem:
• bepaling
• beperking
• klousule
• kondisie
• kriterium
• noodsaaklikheid
• stipulasie
• teeneis
• vereiste
• voorbehoud
• voorvereiste

Hiponiem:
• arbeidsvoorwaarde
• betalingsvoorwaarde
• diensvoorwaarde
• grondvoorwaarde
• handelsvoorwaarde
• huurvoorwaarde
• huweliksvoorwaarde
• indiensnemingsvoorwaarde
• leervoorwaarde
• lewensvoorwaarde
• teenvoorwaarde
• verkoopvoorwaarde

Afgelei:
• voorwaardelik
• voorwaardewoord

Vertaling:
Engels: condition, requirement, criterion
Nederlands: voorwaarde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kuur
Volgende onderwerp: linguistiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 03:17:19 MGT 2024