Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geskiedkundig
geskiedkundig [boodskap #141033] So, 05 Februarie 2023 09:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20273
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geskiedkundig
Afbreking: ge•skied•kun•dig
Samestelling: geskiedkunde + -ig


Byvoeglike naamwoord: geskiedkundig
Attributief: geskiedkundige
Partitief: geskiedkundigs

Betekenis:
• Wat betrekking het op die geskiedenis; lank gelede gebeur het.

Gebruik:
• Dit was 'n geskiedkundige gebeurtenis.

Sinoniem:
• histories

Antoniem:
• hedendaags

Afkorting:
• gesk.

Afgelei:
• geskiedkundige (persoon)
• geskiedkundiges

Vertaling:
Engels: historical, historic
Nederlands: geschiedkundig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liewers
Volgende onderwerp: leeftyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 11:23:15 MGT 2024