Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: SA Springbokke wen in Nieu-Seeland!
Re: SA Springbokke wen in Nieu-Seeland! [boodskap #16362] Sa, 25 Julie 1998 00:00
Bryan  is tans af-lyn  Bryan
Boodskappe: 26
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek weet dis nie 'n rugby nuusgroep nie, maar ek moet melding maak dat
die Bokke vir N. Seeland netnou 13 - 3 gewen het op N. Seelandse
bodem. Dis 'n historiese oorwinning want ons het 17 jaar laas
daar(Wellington) gewen en dit was ook die 50ste toets tussen die twee
lande.

Groete

Bryan
============================================
Please remove KAAP in front of @ to reply
Homepage: http://www.TheOffice.net/brynie
Vorige onderwerp: Afrikaanse kranten
Volgende onderwerp: Afrikaanse Christelike blad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 19:28:44 MGT 2024