| faas [boodskap #140178] |
So., 04 September 2022 14:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Gekanteelde faas.
faas
Afbreking: faas
Selfstandige naamwoord: faas
Meervoud: fase
Betekenis:
• (heraldiek) Horisontale balk/band oor die middel van 'n wapenskild.
• Skuinsvlak van 'n skerp snyding.
Gebruik:
• 'n Faas kan gegolf, gepunt, gekanteel, ens. wees.
• Die tafel se rande is met 'n faas afgewerk.
Vertaling:
Engels: fess
Nederlands: faas
Nota:
• Moenie "faas" met "vaas" (blompot) verwar nie.
• Van Latyn, "fascia".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|