Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16032] |
Tue, 07 July 1998 00:00  |
Michael E Willett
Boodskappe: 182 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 5 Jul 1998 12:36:29 GMT, waffled:
>
> In Kanada hoor 'n mens ad nauseam die verklaring
> dat die Franse en die Engelse die twee "founding nations"
> van die politieke entiteit Kanada is. Min mense onthou en
> eer die naam van Tecumseh,*******---> Ek wonder hoekom? Hy was dalk nie 'n baie eerbare man nie?!?
> 'n Shawnee-hoofman wat 'n
> fundamentele rol gespeel het in die totstandkoming van wat
> ons vandag as "Kanada" aanvaar. *******-> Gee jy netsoveel eer aan Verwoerd en Vorster en PW en FW wat
ook groot dinge tot stand gebring het - al stem jy nie met hulle
standpunte saam nie? Daar is seker nie baie wat met Tecumseh
geassosieer het nie.....
> Hy is in 1768 gebore in Ohio. Alhoewel die beleid van die
> sentrale regering van die VSA ----knip knip ---- te danke aan die gevegte van
> die Indiaanse federasie onder die leiding van Tecumseh dat die
> grens tussen die VSA en Suid-westelike Ontario vandag is waar
> dit is.**********-----> Jy meen hulle het die land waarop jy nou bly met GEWELD bekom!?!?!?
Oh, how awfull!!! Is dit nie polities reg om nou sulke grond terug te
gee nie. Hier by my kan jy maar kom tent opslaan - ek dink die grond
was nog nooit bewoon nie.
> In baie opsigte **********----------> ...en in ander opsigte ???????
> is dit mense soos Tecumseh en Louis Riel
> in Manitoba wat verantwoordelik is vir die totstandkoming van
> die kontoere van wat later bekend gestaan het as "British North
> America."
>
> Gloudina
>
...sommer net ek, Simon
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16088 is 'n antwoord op boodskap #16032] |
Thu, 09 July 1998 00:00   |
Michael E Willett
Boodskappe: 182 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 09 Jul 1998 16:30:08 -0700, Carel
waffled:
> jip, maar ongelukkig verskil my mening drasties van joue, dus gryp jy
> verniet na (wind) hulp hier. Die Britse NHS is op die rotse, die
> pensioenfondse kan vir nog net die afsienbare toekoms die verouderende
> bevolking dra en bowenal, kan hulle nie krieket speel nie! :) Ten spyte
> van als, het die gemiddelde mens 'n baie goeie lewe hier, benydenswaardig
> voorwaar. Kleiner ondernemings is wel merendeels (in Londen) in die hande
> van "Paki's" en 'Arabs', maar die groot geld behoort, ho ho, aan wie
> anders as die Yanks! Ek self werk vir 'n Amerikaanse bank. Maar mense
> leef vreedsaam saam, dalk omdat hier genoeg vir almal is? Dikgevrete
> honde le saam aan 'n been en kou, maer kaffer-brakke faait lat die hare
> waai! Skies, moes ek gese het koraal-brakke? Ek is in die buiteland, maar
> ek het respek vir die mense wat 'n hardekoolvuur kan opse, vir ewig,
> dinge sal lelik moet skeefloop vir ek SA sal verlaat, en dan wel net 'n
> hanetreetjie, Botswana of Namibie toe...hoekom moet mens hope geld
> virdien as jou lewenskoste minimaal is?
>
> Carel
Ek worry nie oor die menings verskil nie. Ek het nie hulp nodig nie
dankie.
Ek is net nieskierig dat jy ons vertel wat is die ding van London wat
jy die meeste geniet en waarvan hou jy die minste.
Jy gaan dus terug kom Afrika toe?
...sommer net ek, Simon
|
|
|
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16089 is 'n antwoord op boodskap #16032] |
Thu, 09 July 1998 00:00   |
Carel
Boodskappe: 11 Geregistreer: June 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Simon wrote:
>
> Is hier Afrikaanse mense wat uit London op die nuusgroep skryf?
> ...sommer net ek, Simon
jip, maar ongelukkig verskil my mening drasties van joue, dus gryp jy
verniet na (wind) hulp hier. Die Britse NHS is op die rotse, die
pensioenfondse kan vir nog net die afsienbare toekoms die verouderende
bevolking dra en bowenal, kan hulle nie krieket speel nie! :) Ten spyte
van als, het die gemiddelde mens 'n baie goeie lewe hier, benydenswaardig
voorwaar. Kleiner ondernemings is wel merendeels (in Londen) in die hande
van "Paki's" en 'Arabs', maar die groot geld behoort, ho ho, aan wie
anders as die Yanks! Ek self werk vir 'n Amerikaanse bank. Maar mense
leef vreedsaam saam, dalk omdat hier genoeg vir almal is? Dikgevrete
honde le saam aan 'n been en kou, maer kaffer-brakke faait lat die hare
waai! Skies, moes ek gese het koraal-brakke? Ek is in die buiteland, maar
ek het respek vir die mense wat 'n hardekoolvuur kan opse, vir ewig,
dinge sal lelik moet skeefloop vir ek SA sal verlaat, en dan wel net 'n
hanetreetjie, Botswana of Namibie toe...hoekom moet mens hope geld
virdien as jou lewenskoste minimaal is?
Carel
|
|
|
|
|
|
|
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16111 is 'n antwoord op boodskap #16032] |
Fri, 10 July 1998 00:00   |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 10 Jul 1998 03:14:33 -0500, "IRQ0" wrote:
>> Simon, ek is skaam dat 'n Engelssprekende
>> op hierdie nuusgroep kom en sulke dinge
>> praat. Hoekom verkas jy nie na die Engelse
>> nuusgroep nie. Op hierdie nuusgroep is die
>> deursnee-Afrikaner meer intelligent en
>> gekultiveerd as wat jy jouself bewys.
> Hoekom is jy skaam gloudina? Omdat hy sy mening gee? Ek sien niks fout
> daarmee nie. As ek nou sou se dat ek nie van die rednecks hier in alabama
> hou nie omdat hulle so suip en vuil is en stink dan praat ek die waarheid en
> niemand beskou my as 'n rassis nie. Maar laat ek nou net se dat ek nie van
> die swartes hou nie omdat hulle vuil is en hulle stink dan is ek die
> grootste rassis onder die son. Al praat ek die waarheid. En ek dink nie
> simon is onintelligent of ongekultiveerd nie. Hoe maak jy dan nou so
> afleiding?
>
> Groete
>
>
Verskil net bietjie van haar, en sy jaag jou sommer weg. Dis hoe
Afrikaans skade aangedoen word. As die Simon ou nou stupid genoeg sou
wees om vir Gloudina te luister, dan is nog een verlore wat Afrikaans
praat. So maak die ou tannie haar bydrae tot die vernietiging van
Afrikaans.
O, en dan is dit nog erger as die ou Afrikaans gebruik om mee eerlik
te wees! Lieg en skewe stories of hoogmoedig spog oor prestasies -
dit mag in Afrikaans, maar net nie eerlikheid nie.
Nie juis 'n teken van gekultiveerdheid as jy praat van ander se opinie
as drek nie, of hulle varke noem en haat saai omdat hulle opinies
anders is nie.
Is ook maar netso 'n lelike vorm van apartheid/rassisme as 'n mens
lelik optree teenoor 'n persoon net omdat hy aan 'n ander taalgroep
behoort.
Maak nou die rednecks en die swartes se prentjie staan daar langs
mekaar en skeer die situasie oor dieselfde kam. Slaan jou eie
rassisme nie maar deur nie, Gloudina?
Kom ek vra mooi dat jy nie die persoon so afskiet net omdat hy 'n
poging in Afrikaans maak, van jou opinie verskil nie en tot 'n ander
taalgroep behoort nie.
Kom steek kers op by die beleefde Amerikaners in my deel van die VSA:
elke "thank you" word geantwoord met 'n baie eerlikklinkende "you're
welcome". As daar een van hulle was met wie ons te doen gekry het wat
nie van immigrante hou nie, het hy dit nooi laat blyk nie. Gister
bestel ek vleis oor die foon en toe ek dit wou gaan haal, kom ek agter
ek het die verkeerde tak gebel en moes nou agt myl verder ry om dit te
gaan haal. Ek was briesend en wou eers 'n tantrum gooi, maar dit was
in geheel my eie skuld en wat bo alles my ge-defuse het, was die
vriendelike en baie mooi beskaafde manier waarop die jong ou in die
slaghuis vir my gehelp het en gebel het om uit te vind waar my vleis
is.
Vriendelike verdraangsaamheid gaan soveel verder as om so links en
regs aan te val.
Ek self is skuldig en daarom doen ek op almal 'n beroep: As daar nou
weer een of ander persoonlike aanval deur enige iemand geloots word,
kom ons antwoord hom / haar net met 'n mooi beleefde antwoord terug.
|
|
|
|
|
|
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16115 is 'n antwoord op boodskap #16032] |
Fri, 10 July 1998 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
m...@here.com (Simon) writes:
> Plante word gekutiveer, Gloudina. En as die NG mense so intelligent
> is, sal hulle dwars deur jou redenasie sien en weet dat en maar net
> eerlik was.
> Sou die mense op die nuusgroep eerder verkies dat'n mens valse mooi
> votjies voorsit of die waarheid praat. Word Afrikaans gereserveer vir
> lieg en bedrieg soos in die vorige regering?
> Jy hoef jou nie vir die swartes te skaam nie - hulle moet dit self
> doen - dis hulle wat nie altyd soos jy ruik nie, Gloudina.
> Ek gaan ook nie dat jy my wegjaag nie - is jy die NG se eienaar of
> moderator?
> Definieer asseblief vir my 'n mens wat gekultiveerd is.
Wel, Simon, ek sal dit maar aan die ander
mense in Suid-Afrika oorlaat om vir jou
te vertel dat die deursnee-Afrikaner meeste
van die tyd gewoonlik taamlik eerbiedig is
teenoor ander bevolkingsgroepe en nie blatant
op die nuusgroep praat van hoe hulle "stink"
nie.
Dit verbaas my altyd so dat sekere tipe
mense in SA praat van hoe die swartes stink,
en tien teen een het hulle bediendes gehad
wat hulle kos voorberei het, hulle slaapkamers
skoongemaak het, hulle as kinders opgepas het,
en swart was. Hoe kon hulle en hulle ouers
sulke proksimiteit verduur het?
Ek ignoreer verder opmerkings van jou oor
my. So moenie jou tyd verder mors nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16139 is 'n antwoord op boodskap #16032] |
Sun, 12 July 1998 00:00   |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 11 Jul 1998 14:13:11 GMT, wrote:
> Dis nou beterweter-Johan se oordeel oor
> die dinge wat in Amerika in die sestiger-
> jare aangegaan het. Maar mens moet hom
> maar vergewe - hy is nuut op die kontinent,
> en ken blykbaar bitter min geskiedenis.
Ek is ten minste nie met opset dom onnosel nie.
>
> Maar hier is 'n illustrasie van hoe diep
> die bloed wat verspil was in die strate
> van Mississippi en Alabama 'n indruk gemaak
> het op die psige van Noord-Amerika.
Jy is ongeloofwaardig - JY WEET OOK NIE WAT IN DIE PSIGE VAN 'N VOLK
AANGAAN NIE - daarvoor is jy hopeloos te vlak.
> In
> Waterloo is daar 'n ko-op
"Co-ed" Gloudina, "CO-ED" is die regte term - niks met op te doen
nie....
> koshuis met drie
> verdiepings. Die drie verdiepings is vernoem
> na drie studente wat doodgemaak is deur die
> rassiste van die Suide wat wou verhoed dat
> mense van ander dele van die VSA inkom en
> die swartes help om hulself te registreer
> sodat hulle kan stem.
En daar was verskeie geboue na Verwoerd en Vorster en PW vernoem. En
ou Jannie Smuts en Lenin en Stalin (laasgenoemde twee selfs hele
stede) - jy sê vir ons NIKS, man.
>
> Waterloo is een uur wes van Toronto. Die
> Universiteit van Waterloo is een van die
> beste universiteite in die wereld vir wiskunde
> en rekenaarwetenskap. 'n Ko-op koshuis is 'n
> plek waar die studente self die eienaars is, die
> plek bestuur, sommige van die werk self doen,
> veral oor die naweke as hulle die personeel wat
> hulself gehuur het, wil laat rus. Een van my
> seuns het in die koshuis gebly, en elke Sondag
> het hy gehelp om die middagmaal voor te berei.
>
So what?!??! Wat probeer jy nou sê???
|
|
|
|
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16141 is 'n antwoord op boodskap #16032] |
Sun, 12 July 1998 00:00   |
Bryan
Boodskappe: 26 Geregistreer: June 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Fri, 10 Jul 1998 13:51:37 GMT, m...@here.com (Simon) wrote:
> On Thu, 09 Jul 1998 20:01:03 GMT, bryni...@TheOffice.net (Bryan)
> waffled:
> Is ek reg as ek sê London is besig om ook 'n baie skoon stad te word -
> hy het maar reputasie as 'n redelike vuil stad.
> ...sommer net ek, Simon
Jip, ek het nooit 'n gevoel gekry dat ek in 'n vuil plek is nie.
Daar is ongelooflik baie toeriste. In daardie lig gesien is dit nogals
indrukwekkend dat so 'n besige stad terselfdertyd skoon kan wees.
Die stadsvaders het die plek ook goed beplan. Daar is groot parke wat
altyd in stand gehou word, so al word die stad ook hoe groot, kan jy
altyd wegbreek en in Hyde Park (ens.) gaan stap. Dieselfde geld vir
Parys. Baie groot oop stukke velde in die middel van die stad wat
onderhou word. Dit is hoekom 'n plek soos Kirstenbosch in die Kaap
asseblief tog nooit aan geraak moet word vir grond om te ontwikkel
nie.
Bryan
============================================
Please remove KAAP in front of @ to reply
Homepage: http://www.TheOffice.net/brynie
|
|
|
|
|
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16147 is 'n antwoord op boodskap #16032] |
Mon, 13 July 1998 00:00   |
Michael E Willett
Boodskappe: 182 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 10 Jul 1998 17:39:31 GMT, waffled:
>> Ek gaan ook nie dat jy my wegjaag nie - is jy die NG se eienaar of
>> moderator?
>> Definieer asseblief vir my 'n mens wat gekultiveerd is.
>
>
> Wel, Simon, ek sal dit maar aan die ander
> mense in Suid-Afrika oorlaat om vir jou
> te vertel dat die deursnee-Afrikaner meeste
> van die tyd gewoonlik taamlik eerbiedig is
> teenoor ander bevolkingsgroepe en nie blatant
> op die nuusgroep praat van hoe hulle "stink"
> nie.
Ons het nie deursnee Afrikaners op die nuusgroep nie; ons het 'n
reenboog van buitelanders, tweede taal sprekers soos myself, en dan
baie individualistiese Afrikaners. Is daar werklik blankes in
Suid-Afrika wat nog nie gekla het oor swartes se reuk nie. Ek weet
dit word gewoonlik nie voor die swart mense gedoen nie, maar agteraf
soos skinder.
Daar is niks meer van die eerbied oor waarvan jy praat nie, behalwe
miskien nog op verafgelee plase waar politiek nog nie 'n rol speel
nie. Daar is nou nog net so dun lagie tolerance.
> Dit verbaas my altyd so dat sekere tipe
> mense in SA praat van hoe die swartes stink,
> en tien teen een het hulle bediendes gehad
> wat hulle kos voorberei het, hulle slaapkamers
> skoongemaak het, hulle as kinders opgepas het,
> en swart was. Hoe kon hulle en hulle ouers
> sulke proksimiteit verduur het?
Ons bediendes het nooit kos in ons huis voorberrei nie en my ma het
hulle almal opgelei om elke dag te bad en baie skoon te wees.
Antwoord asseblief my vrae:
>> is jy die NG se eienaar of moderator?
>> Definieer asseblief vir my 'n mens wat gekultiveerd is.
...sommer net ek, Simon
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16154 is 'n antwoord op boodskap #16032] |
Mon, 13 July 1998 00:00   |
M.Kruger
Boodskappe: 91 Geregistreer: March 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Johan N Potgieter wrote in article
...
> On 11 Jul 1998 14:13:11 GMT, wrote:
>
>> Dis nou beterweter-Johan se oordeel oor
>> die dinge wat in Amerika in die sestiger-
>> jare aangegaan het. Maar mens moet hom
>> maar vergewe - hy is nuut op die kontinent,
>> en ken blykbaar bitter min geskiedenis.
>
> Ek is ten minste nie met opset dom onnosel nie.
>>
>> Maar hier is 'n illustrasie van hoe diep
>> die bloed wat verspil was in die strate
>> van Mississippi en Alabama 'n indruk gemaak
>> het op die psige van Noord-Amerika.
>
> Jy is ongeloofwaardig - JY WEET OOK NIE WAT IN DIE PSIGE VAN 'N VOLK
> AANGAAN NIE - daarvoor is jy hopeloos te vlak.
> En daar was verskeie geboue na Verwoerd en Vorster en PW vernoem. En
> ou Jannie Smuts en Lenin en Stalin (laasgenoemde twee selfs hele
> stede) - jy sê vir ons NIKS, man.
>
>>
As Gloudina nou haarself besig gehou het met gemeenskapswerk waarin daar 'n
verskil aan al die armes, onderdruktes en al die ander minder bevoorregte
inwoners van haar nuwe tuiste se lewens gemaak word, sou sy dalk 'n bietjie
geloofwaardigheid gehad het.
As sy met haar weersin in die apartheidsvarke na 1994 teruggekom en
dieselfde tipe werk hier kom doen het, sou dit nog beter gewees het.
Nou sit sy knus in haar huisie in Kanada, speel Afrikaans op haar
rekenaartjie, in 'n land waar haar doktorsgraad irrelevant genoeg is om
geen eise aan haar te kan stel nie. Sy beteken vir die nuwe Suid-Afrika, en
vir Kanada niks.
Wat haar deelname met verdraaide insigte, aan hierdie nuusgroep aanbetref:
is dit nodig dat iets gesê word.
Ek sien ons is weer op die apartheidsvark-wa, Gloudina. Dit is tyd dat jy
nou jou pille weer drink. Jy raak weer ernstig af. Geen Afrikaner wat aan
hierdie NG behoort - en dit is uit alle politieke en intellektuele sfere
van die ou volkie, het vir jou enige respek nie. Die enigste deelnemers wat
jou dalk mag glo, is die nie-Afrikaners, wat nie weet dat jy van die wa af
geval het en verdraaide beelde probeer voorhou as die waarheid nie. Selfs
die ander bevolkingsgroepe in hierdie land deel nie meer jou tipe
sentimentele verkragting van die waarheid nie.
Jy's boon-op lafhartig genoeg om nie jou e-pos adres te plaas nie. Dis net
huigelaars en bedrieërs wat gedurig oor hulle skouers moet kyk vir
agtervolgers.
Terloops, in 'n ander plasing het jy melding gemaak van die apartheidsvarke
wat 'n gemors van hierdie land gemaak het. Vergelyk bietjie hierdie
kroonjuweel van Afrika met die res van die kontinent en probeer ons oortuig
dat die Engelse, Franse en Belge 'n beter job gedoen het. Gaan doen net
eers jou huiswerk baie goed, want hier is min, indien enige, koolkoppe op
hierdie nuusgroep teenwoordig.
Lekker dag vir almal.
|
|
|
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16155 is 'n antwoord op boodskap #16032] |
Mon, 13 July 1998 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Griet" writes:
> As Gloudina nou haarself besig gehou het met gemeenskapswerk waarin daar 'n
> verskil aan al die armes, onderdruktes en al die ander minder bevoorregte
> inwoners van haar nuwe tuiste se lewens gemaak word, sou sy dalk 'n bietjie
> geloofwaardigheid gehad het.
Siedaar, Griet-wat-elke-besonderheid-weet
van iemand wat sesduisend myl van haar af
bly.
Geen Afrikaner wat aan
> hierdie NG behoort - en dit is uit alle politieke en intellektuele sfere
> van die ou volkie, het vir jou enige respek nie.
Siedaar, Griet, die spreekbuis vir ELKE
AFRIKANER op hierdie nuusgroep. Voorwaar
'n groot verantwoordelikheid, ou Griet.
Maar vertel my, wanneer is jy as die
spreekbuis van ELKE Afrikaner op hierdie
nuusgroep aangestel. Was daar 'n stemmery?
> Terloops, in 'n ander plasing het jy melding gemaak van die apartheidsvarke
> wat 'n gemors van hierdie land gemaak het. Vergelyk bietjie hierdie
> kroonjuweel van Afrika met die res van die kontinent
Van watter kroonjuweel praat jy, ou Griet?
Praat jy van die Suid-Afrika wat deur die
apartheidsvarke verniel is, sodat tagtig
persent van die land se bevolking in ellende
en vrees vir hulle lewens gelewe het? 'n Land
wat so verniel was deur jou intellektuele en
politieke voorgangers dat die hele wereld in
opstand gekom het teen wat in SA aangaan. Die
"kroonjuweel" waar Wouter Basson sy hekse-
mengsels gemeng het. Hulle probeer nou hier
in Kanada by sekere emigrante uit SA uitvind
wie wat geweet het van wat wouter gedoen het.
As jy vir die apartheidsvarke wil opkom, dink
aan Wouter Basson en oorweeg dit om stil te
bly. "Kroonjuweel" inderdaad. "Gifvarkhok" is
soos dit was, behalwe vir die wit laertjie
waar jy vir jou gesit en verkneuter het.
|
|
|
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16156 is 'n antwoord op boodskap #16032] |
Mon, 13 July 1998 00:00   |
Hellin Gervaas
Boodskappe: 191 Geregistreer: January 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Vergelyk bietjie hierdie
> kroonjuweel van Afrika met die res van die kontinent en probeer ons oortuig
> dat die Engelse, Franse en Belge 'n beter job gedoen het.
Hier moet ek met jou saamstem, Griet ! Ek wil nou net vir Kongo (eks-Zaïre)
praat : die Belge het 'n "mooi" gemors daarvan gemaak !
En ja, ek dink dat die lewenstandaard van SA se swartes myle bo dié van die
Kongolese uitsteek ! Die swart kinders het in Kinshasa (die hoofstad !) nie
eens banke of borde in hulle skoollokale gehad nie. Elke keer as daar
donasies gekom het (banke, stoele, ens) het die ouers die hout gebruik om
hul vure vir kosmaak aan te steek. En 'n mens kan hulle nie eens daarvoor
blameer nie, want daar was geen voorsienings (krag, genoeg brandhout, ens)
om hulle toe te laat om kos te kook nie.
En dis nie net die skole nie, ook die gesondheidsdienste was "onbestaande"
en demokrasie net 'n begrip in 'n woordeboek ! Ryk Zaïrese het hul kinders
na "ons" Belgiese skool gestuur (en baie daarvoor betaal) en , as hulle siek
was, vir versorging óf SA óf Europa toe gegaan. Ek kan 'n boek oor die land
skryf - en die Belge is seker ook skuldig daaraan !
Dus : jy kan tereg SA die "Kroonjuweel van Afrika" noem !
Afrika-groete van 'n Belg, :-)
Hilda.
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:51:59 UTC 2025
|