| periskoop [boodskap #139261] |
Di., 19 April 2022 11:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Duikboot se periskoop.
periskoop
Afbreking: pe•ri•skoop
Selfstandige naamwoord: periskoop
Meervoud: periskope
Betekenis:
• Optiese instrument met spieëls om om 'n hoek te kyk.
Gebruik:
• Die duikboot vaar met sy periskoop bokant die water.
Afgelei:
• periskopies
Vertaling:
Engels: periscope
Nederlands: periscoop
Nota:
• Die voorvoegsel peri- beteken "rondom".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|