| bankklerk [boodskap #138878] |
Ma., 07 Februarie 2022 18:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bankklerk
Afbreking: bank•klerk
Samestelling: bank + klerk
Selfstandige naamwoord: bankklerk
Meervoud: bankklerke
Verkleinwoord: bankklerkie
Meervoud van verkleining: bankklerkies
Betekenis:
• Klerk wat by 'n bank werk.
Gebruik:
• Die bankklerk tel die kliënt se rol note.
Sinoniem:
• teller
Vertaling:
Engels: bank clerk
Nederlands: bankbediende
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|