| dorrend [boodskap #138720] |
Do., 13 Januarie 2022 19:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dorrend
Afbreking: dor•rend
Samestelling: dor + -(r)end
Byvoeglike naamwoord: dorrend
Attributief: dorrende
Betekenis:
• Wat droog en dor is/word.
Gebruik:
• In die somerhitte smag die dorrende plante na 'n bietjie water.
Vertaling:
Engels: thirsty, dried out
Nederlands: dorrend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|